Verskaf jou besonderhede en ontvang jou Gids
As jy een van die gelukkiges is wat jare gelede reeds geld in die buiteland gekry het, glimlag jy vandag van oor tot oor. Baie van ons het egter nie daai skuif gemaak nie. Boonop bly die Rand verswak en ons koopkrag word al hoe minder.
In die Gids kan jy presies sien hoe die Rand verswak het met werklike syfers van die Reserwe bank.
Daar is ‘n paar metodes om geld in die buiteland te kry, maar kenners is dit eens dat eiendom die mees stabiele bateklas bly om finansiële groei te verseker. Dit skep beide maandelikse inkomste en kapitaalgroei in ‘n sterker en meer stabiele geldeenheid en dus kry jy dubbel die voordeel uit die verswakking van die Rand.
Add Your Heading Text Here
Add Your Heading Text Here
Add Your Heading Text Here
“Thank you so much. You are a great team! I’d been trying to open an offshore bank account for years, but the process was always complicated and frustrating. With Stradix, it turned out to be so much easier than I ever expected.
I am proud to be part of the Stradix family.”
— Vincent from Meyerton
Add Your Heading Text Here
Die krag van ‘n stabiele geldeenheid
met kapitaalgroei en huurinkomste
Dis wat sou gebeur het as jy in 2005 aksie geneem het:
Rand vs USD 2005: R6,63/$1
Kapitaalgroei teen 8%
Hier is wat gebeur as jy VANDAG aksie neem:
Wisselkoers 2024: R18,24/$1
AANNAMES: Rand verswak gem. @ 7.6% p.j. * Wisselkoers 2034: R40.66/$1 * Kapitaalgroei van eiendom @ 8% p.j.
Historiese syfer: 2005 R6,63/$1 * 2024: R18,24/$1
Aanname: Kapitaalgroei op eiendom teen 8% p.j.
Wisselkoers 2024: R18,24/$1
AANNAMES: Rand verswak gem. @ 6.16% p.j. * Wisselkoers 2034: R40.66/$1 * Kapitaalgroei van eiendom @ 8% p.j.
Investec voorspel dat die rand bly verswak teen ʼn gemiddelde koers van 6,16 % oor die volgende 10 jaar. Met oorsese eiendom gebruik jy die verswakking van die Rand tot jou voordeel, kry kapitaalgroei en verdien huurinkomste.
* om die berekeninge in detail te sien,
gesels gerus met ons in 'n Feite-Sessie *
'N UNIEKE
BEKOSTIGBARE OPSIE
Koop-en-verhuur eiendom in Oos-Europa
Self-stooreenhede ('self-storage')
Die nommereen-tendens in die koop-en-verhuur eiendomsmark
DIE GELEENTHEID: Selfstooreenhede in een van die topsewe gunsteling lande waar Suid-Afrikaners graag buitelandse eiendom aanskaf. Dit gee al die voordele wat ‘n eiendom in die buiteland Suid-Afrikaners moet bied:
- Betroubare huurinkomste
- Kapitaalgroei
- So bekostigbaar dat meer van ons dit kan ontgin
Self-stooreenhede in
Oos-Europa beskikbaar
vanaf so min as:
$5,773
(ongeveer R103,900)
Kry jou Gids hier!
Voltooi jou inligting en kry jou Gids per WhatsApp & E-pos
Sien hoe ander
Suid-Afrikaners:
- Geld in die buiteland kry
- Hul finansiële posisie beskerm en groei
- In ʼn meer stabiele geldeenheid verdien
- ʼn Nalatenskap vir hul familie skep
- Voordeel trek uit die verswakkende rand
Ontdek
- Pryse van eiendom oor die wêreld
- Die beste lande vir oorsese eiendom
- Reëls en regulasies in die verskillende lande
- Waarom Suid-Afrikaners oorsese eiendom bekom
- Vier praktiese stappe om jou finansiële reis te begin
- Die mees bekostigbare oorsese eiendom beskikbaar